Who Are We?
Who Are We?
The Southern African Church and Concert Organists’ Society (SACOS) bevorder musiek-, liturgiese en orrelboupraktyke in Suidelike Afrika deur kerk- en konsertorreliste, predikante, musiekgroepe, kerkrade en orrelbouers te ondersteun om funksionele, relevante en geïnspireerde diens te lewer. Dit bring orreliste en ander belangstellendes vakkundig met mekaar in kontak, en verskaf vakwetenskaplike inligting en advies. SAKOV tree verder adviserend op en poog om verantwoordelike riglyne neer te lê en aanbevelings te maak – ook ten opsigte van salarisse en dienskontrakte van orreliste.
Since its establishment on 10 May 1980, SACOS has regularly published an accredited subject journal, Vir die Musiekleier / To the Director of Music, as well as newsletters. Tutorial courses are offered annually in the thirteen SACOS districts in South Africa and Namibia, and special projects, such as providing publications and recordings, are launched. SACOS members are exposed to the latest information and news to do with organ music.
Met byna 600 lede is SAKOV ‘n tuiste vir alle orreliste en orrelmusiekliefhebbers!
Executive Committee




Ms Anneli Roux
Queenswood 0121
T: 083 447 2245 (S)
T: 086 646 9015 (F)
E: anneli.roux9@gmail.com





Regional Representatives












Editors




Administration

Ms Marie-Carine Jordaan
Honorary Membership
Honorary membership
SAKOV-lede wie se aktiwiteite, na die mening van die Uitvoerende Komitee en Bestuur, van die vereniging, in ‘n besondere mate bygedra het tot die bevordering van kerkmusiek in Suider-Afrika, mag as erelede verkies word. Erelede word verkies by wyse van ‘n amptelike skriftelike benoeming deur ‘n SAKOV-lid en sekondant. Sodanige benoeming word tesame met die aanbeveling van die Uitvoerende Komitee aan die Algemene Jaarvergadering voorgelê. ‘n Erelid se nominasie word tydens die Algemene Jaarvergadering deur ‘n gewone meerderheidstem bevestig en gesekondeer.
- Ds. Johannes Bingle†
- Prof Gawie Cillié†
- Mrs Barbara Louw†
- Mr Pieter van der Westhuizen
- Mr Arie van Namen†
- Mr Roelof Temmingh†
- Dr Louwrens Strydom†
- Prof Albert Troskie
- Ms Susan Engelbrecht†
- Prof Henk Temmingh
- Dr Driekie Jankowitz†
- Prof Chris Lamprecht
- Prof Gerrit Olivier
- Prof Wim Viljoen
- Prof Daleen Kruger
- Mrs. Margaret van der Vegt
- Mr Bouwer van Rooyen
- Prof Stephanus Zondagh†
- Prof. Deon Lamprecht
- Rev Cassie Carstens†
- Dr Barry Smith
- Rev Jacques Louw
Mission & Vision
SACOS Mission
To develop member’s skills and knowledge of organ and church music via training and schooling which is aimed at general as well as specific needs; to contribute to knowledge of the function of song in liturgy and to improve the quality of organ playing and maintenance of organs.
SACOS Vision
To promote music, as well as liturgical and organ-building practices in Southern Africa by developing and supporting organists (as well as to encourage interest from ministers, music groups, church councils and organ builders) in order to offer functional, relevant and inspired services.