SAKOV

SAKOV Logo 2021
Suider-Afrikaanse Kerk- en Konsertorrelistevereniging
Suider-Afrikaanse Kerk- en Konsertorrelistevereniging (SAKOV) SAKOV verskaf inligting, ondersteuning, opvoeding en opleiding aan orreliste, orrelentoesiaste en ander kerkmusici.
Meer Inligting
Suider-Afrikaanse Kerk- en Konsertorrelistevereniging
Suider-Afrikaanse Kerk- en Konsertorrelistevereniging (SAKOV) Met byna 500 lede is SAKOV ‘n tuiste vir alle orreliste en ander kerkmusici!
Word 'n lid
Suider-Afrikaanse Kerk- en Konsertorrelistevereniging
Suider-Afrikaanse Kerk- en Konsertorrelistevereniging (SAKOV) SAKOV tree adviserend op en poog om verantwoordelike riglyne neer te lê.
Meer Oor Ons

Die Suider-Afrikaanse Kerk- en Konsertorrelistevereniging (SAKOV) streef daarna om ‘n florerende gemeenskap van kerkmusici te bevorder wat hul kennis deel en hul passie vir die orrel uitleef.

SAKOV poog om hoë musikale standaarde te stel en te handhaaf en om begrip en waardering van alle aspekte van orrel- en kerkmusiek in suidelike Afrika te bevorder.

SAKOV bring orreliste en ander belangstellendes vakkundig met mekaar in kontak, en verskaf vakwetenskaplike inligting en voorligting.

SAKOV tree verder adviserend op en poog om verantwoordelike riglyne neer te lê en aanbevelings te maak – ook ten opsigte van salarisse en dienskontrakte van orreliste.

Lidmaatskap

Lidmaatskap is oop vir alle persone wat voltydse of tydelike orrelposte beklee of beklee het, asook alle persone of liggame wie se belangstelling uitgaan na die orrel en die kerkmusiek.

Gebruikers

Login Status